Ons Sending: Bedieninge
-
Woordbediening: Lerings en Bybelstudies vanuit ‘n Bybelse perspektief.
Die meeste van my lerings is geskrewe, maar ek is ook beskikbaar om besprekings van spesifieke onderwerpe te doen in groepe.
-
Ekstra-Bybelse navorsing (wetenskap en geskiedenis):
Verdedig die betroubaarheid en waarheid van God se Woord (apologeties) (ook "Powerpoint" aanbiedings)
-
Kuber uitreik: Evangelisasie en Woordbediening op sosial media.