Lam van God: 'n Bybelse Pasga-Nagmaal

Die interaktiewe verhaal (“Haggadah” in Hebreeus) in hierdie artikel is gebaseer op die Pasga-maaltyd van Jeshua en sy dissipels.
Dit bevat die basiese kern-elemente van ‘n Bybelse Pasgaviering, om die leser in staat te stel om ‘n beter begrip te hê van die gebeure tydens die laaste avondmaal van Jeshua saam met sy dissipels.
- Lees meer about Lam van God: 'n Bybelse Pasga-Nagmaal
- Log in to post comments